|
Kerrie Boterpompoensoep
Algemeen
Bereidingstijd: 0-10 minuten
Maaltijdgang: / Soepen
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 kg botterpampoen, geskil en in blokkies gesny -
1 liter hoenderaftreksel -
30g botter -
1 fyngekapte groot ui -
2 koppies opgesnyde knopiesampioene -
1 eetlepel matige tot medium kerriepoeier -
20ml koekmeelblom -
2 teelepels sagte bruinsuiker -
Knippie borrie -
1 maat brandewyn -
150g natuurlike joghurt
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Stowe botterpampoen in hoenderaftreksel tot gaar.
Smelt botter in ′n pan en braai die ui & sampioen daarin to sag.
Voeg meel & kerriepoeier by die ui-mengsel & roer oor lae hitte vir ongeveer 4 minute.
Voeg die ui-mengsel by die botterpampoen & bring sagkens tot kook.
Puree as jy ′n gladde sop wil he.
Voeg sout, swartpeper & bruinsuiker by.
Roer die joghurt en brandwyn by, maar moenie laat kook nie.
Bedien warm
(Genoeg vir 4 - 6)
|
|
|